Тексты Иностранных Песен

Fokofpolisiekar - As Jy Met Vuur Speel, Sal Jy Brand

0

Elke oggend is ek in die hel,
ek word wakker en die vlamme brand my vel.
sal ek ooit rerig kan opstaan,
en nie my bed mis nie?
gee my alkahol,
gee my 'n lewe,
gee vir my raad,
vir my 'n rede,
sodat ek kan opstaan,
verlore gebore.

en elke keer as ek glimlag,
raak dit net swaarder,
kan ek ophou lewe na vandag?
en als is weg,
draai jou ander skouer dan's
als reg.

hoekom raak ek so kwaad?
ek vind ek raak so kwaad,
en ek skree "god!"
maar dit is niks werd nie.
daar is iets beeldskoon in die donker nag,
daar is iets beeldskoon in die donker nag,
daar is iets beeldskoon in die donker nag,
daar is iets beeldskoon...
daar is iets beeldskoon in die nag!


 Изменить 
Копировать

YouTube

 Изменить 

Ещё Fokofpolisiekar

Fokofpolisiekar - Vernietig Jouself | Текст Иностранной Песни
Kom ons sing oor kuier op Stellenbosch met rooiwyn en sigarette sit ons in 'n minimumveiligheidstronk kom ons sing oor presteer in 'n sisteem van gehoorsaamheid kom ons

Fokofpolisiekar - Verklaar | Текст Иностранной Песни
Ek verklaar ek sit nou met niks nie Ek glo nie ek gaan beter raak nie maar vanaand gaan ek groot en ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn en ons harte poes toe van

Fokofpolisiekar - Hemel Op Die Platteland | Текст Иностранной Песни
Kan jy my skroewe vir my vasdraai? Kan jy my albasters vir my vind? Kan jy jou idee van normaal By jou gat opdruk? Kan jy? Kan jy apatie spel? Kan iemand

Fokofpolisiekar - Dagdronk | Текст Иностранной Песни
Dagdronk Kom ons raak 'n bietjie dagdronk Dis amper soos 'n dagdroom Ons raak net fokken dronk Want ek voel ek verdien dit Ek werk my fokken poes af

Fokofpolisiekar - Maak Of Braak | Текст Иностранной Песни
Tuisgemaakte sosialewapen, onbekende handgebare , dooie mense maak asof hulle my ken. in die begrafplaas waar ek bly, lag al die geraamtes vir my, maar hulle is onbewus, dat ek

Fokofpolisiekar - Fokofpolisiekar | Текст Иностранной Песни
Al die fucked-up kinders rook Maar kyk mooi, daar is iets ander fout En ek wil beter verstaan Wat is die oorsprong van my haat En nou's dit 6 jaar later En

Fokofpolisiekar - Tygerberg Vliegtuig | Текст Иностранной Песни
As 'n vliegtuig sou kon val bo-op Tygerberg vanaand sou ek al my voornemings oorweeg dis makliker om in te gee voor die tradisiemasjien my kom haal dis die gevoel van iets

Fokofpolisiekar - As Jy Met Vuur Speel, Sal Jy Brand | Текст Иностранной Песни
Elke oggend is ek in die hel, ek word wakker en die vlamme brand my vel. sal ek ooit rerig kan opstaan, en nie my bed mis nie? gee my alkahol, gee my 'n

Фото Fokofpolisiekar

 Изменить 
Fokofpolisiekar

Fokofpolisiekar - Биография

 Изменить