Lyrics

Riaan Benadé - Vertrou My

0
original text at mamqa.com/ulyricsnew/riaan-benadé-vertrou-my-1814557
〈Verse〉
Ek wil nog altyd weet waardeur jy gaan
Kom huil uit jou hart uit oor dinge van jou pa
Dis nie so swaar as ek help dra nie
Sê dit net hard uit dat ek jou kan verstaan
Waaroor is jy spyt net voor jy gaan slaap
Ek kan nie weet as jy dit nie gee nie

〈Chorus〉
As die donker skadus oor jou gooi
As die golwe water oor jou looi
Lê dit op my neer dat ek probeer
Gee my 'n stukkie van jou seer
Belowe ek sal bly
Vertrou my

〈Verse〉
Hoeveel skuld jy voor hul als kom haal
Hoe hanteer jy die lewe sonder haar
Dis nie so swaar as ek help dra nie

〈Chorus〉
As die donker skadus oor jou gooi
As die golwe water oor jou looi
Lê dit op my neer dat ek probeer
Gee my ’n stukkie van jou seer
Belowe ek sal bly
Vertrou my
Nog 'n voorskrif gaan jou nie kan help nie
Nog 'n whisky gaan nie so diep kan delf nie
Dis nie so swaar as ek help dra nie
As ek help dra nie

〈Chorus〉
As die donker skadus oor jou gooi
As die golwe water oor jou looi
Lê dit op my neer dat ek probeer
Gee my ’n stukkie van jou seer
Belowe ek sal bly
Vertrou my
Vertrou my
 Edit 
Copy

YouTube

 Edit 

More Riaan Benadé

Riaan Benadé - Leuenaar | Lyrics
{Vers} Ek het jou vel gevoel onder daai bloekomboomskaduwee En die sweet sit sag En jy vertel 'n soen sonder 'n hoekom maar vertel my weer Want die sweet sit

Riaan Benadé - Stoom | Lyrics
{Vers} Ek ken jy alleen Jou hand op my been 110 oppie speakers Klok 130 oppie kop Ons weet nie waar nie Maar ons is nog nie daar nie, want Jy's net

Riaan Benadé - Gooi Nog 'n Whiskey | Lyrics
Daai liedjie waarop sy my hart gebreek het Speel nou op die radio In dieselfde bar waar ek nog altyd Haar hand kon vashou Die stoel hier langsaan my is leeg Soos die gif hier

Riaan Benadé - Jy Is Genoeg | Lyrics
Soet suiwer leuens Maak dat ons leen Die beste bymekaar Vir die donkerste doel Wie sal ons seën Met die fenomeen Om net die waarheid te praat En te sê hoe ons

Riaan Benadé - Vat 'n Bietjie | Lyrics
Hey tjommie Kom ons vat 'n bietjie vat 'n bietjie Gee my nog 'n bietjie Ek soek nog 'n ietsie in my glas Trap die prop top my op Kom ons vat 'n

Riaan Benadé - Vertrou My | Lyrics
{Verse} Ek wil nog altyd weet waardeur jy gaan Kom huil uit jou hart uit oor dinge van jou pa Dis nie so swaar as ek help dra nie Sê dit net hard uit dat ek jou kan

Photo Riaan Benadé

 Edit 
Riaan Benadé

Riaan Benadé - Biography

Riaan Benade also known by his stage name, Riaan. He is a prominent singer who hails from Pretoria, South Africa. Hence, he holds a South African nationality. He is living in Pretoria for a long time with his parents and siblings.

The South African singer is based on the Africa genre and Coleske record label. Some of his songs are Spontaan, Lieg Vir My, There Was Jesus, Keeza, From Now On, Ons Sal Self, and many more.

As a matter of fact, Riaan Benade seems a quite silent kind of person. He is also an avid nature lover. He, along with his better half, often visits the Jungle in a peaceful environment. The South African has a dapper look.
 Edit